n Donker dag in September
Karen KingsburySheriff-adjudant Alex Brady loop in ’N DONKER DAG IN SEPTEMBER die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om ’n omgewingsterroristegroep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels – en die liefde van ’n toegewyde jong vrou – kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan.
سال:
2012
ناشر کتب:
Christelike Uitgewersmaatskappy
زبان:
afrikaans
ISBN 10:
143160075X
ISBN 13:
9781431600755
فائل:
EPUB, 1.18 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2012